Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brei
brei [boodskap #127799] So, 22 September 2019 08:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Meisie wat brei.
'n Meisie wat brei.
brei
Afbreking: brei


Werkwoord: brei
Verlede tyd: het gebrei

Betekenis:
• Iets met penne en wol maak, soos 'n trui of serp.
• Iets voorberei (taai maak), soos met velle of 'n sportspan.

Gebruik:
• Ouma brei vir my handskoene vir die winter.
• Die afrigter brei sy span.

Homofoon:
• bry (die "r"-klank met die kleintongetjie uitspreek)

Afgelei:
• breigare
• breimasjien
• breinaald
• breipatroon
• breipen
• breisteek
• breiwerk
• breiwol

Vertaling:
Engels: to knit; coach, train, harden
Nederlands: breien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breed
Volgende onderwerp: brein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:24:59 MGT 2024