Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mieliepap
mieliepap [boodskap #127793] Sa, 21 September 2019 16:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mieliepap
Afbreking: mie•lie•pap
Samestelling: mielie + pap


Selfstandige naamwoord: mieliepap
Meervoud:

Betekenis:
• Pap van growwe mieliemeel en water.

Gebruik:
• Ons eet mieliepap vir ontbyt.

Vertaling:
Engels: mieliepap, mealie porridge, maize porridge
Nederlands: maïspap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koring
Volgende onderwerp: sondeloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:51:46 MGT 2024