Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koring
koring [boodskap #127792] Sa, 21 September 2019 10:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Koring met koringprodukte.
Koring met koringprodukte.
koring
Afbreking: ko•ring


Selfstandige naamwoord: koring
Meervoud:

Betekenis:
• Graan waarvan brood gebak word.

Gebruik:
• Die boer plant koring.

Spreekwoord:
• Dis koring op sy meul. [Dis net wat hy wil hê.]
• Nog groen koring op die land hê. [Nog jong kinders hê.]
• Die kaf van die koring skei. [Die goeie van die slegte skei.]
• Daar is nie koring sonder kaf nie. [Daar is niks goeds wat nie ook sy nadele het nie.]

Afgelei:
• koringaar
• koringgerf
• koringhalm
• koringkorrel
• koringland
• koringplant

Vertaling:
Engels: wheat, corn
Nederlands: koren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saagsel
Volgende onderwerp: mieliepap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:07:27 MGT 2024