Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bespreking
bespreking [boodskap #127717] Vr, 13 September 2019 20:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bespreking
Afbreking: be•spre•king


Selfstandige naamwoord: bespreking
Meervoud: besprekings
Verkleinwoord: besprekinkie
Meervoud van verkleining: besprekinkies

Betekenis:
• 'n Gesprek waarin 'n mens iets bespreek; mondelinge konsultasie.
• Wanneer iets vir jou uitgehou word.

Gebruik:
• Hy lei die bespreking oor klimaatsverandering.
• Sy maak 'n bespreking vir 'n tafel by die restaurant.

Sinoniem:
• diskussie

Vertaling:
Engels: discussion, talk, conference; reservation
Nederlands: bespreking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besigheid
Volgende onderwerp: bestel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:48:19 MGT 2024