Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hartlam
hartlam [boodskap #127714] Vr, 13 September 2019 15:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19506
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hartlam
Afbreking: hart•lam
Samestelling: hart + lam


Selfstandige naamwoord: hartlam
Meervoud: hartlamme
Verkleinwoord: hartlammetjie
Meervoud van verkleining: hartlammetjies

Betekenis:
• 'n Geliefde of beminde ('n liefkosingsterm).

Gebruik:
• Dans met die rooi rok, die hartlam van my. [Duitsweswals]

Sinoniem:
• liefie
• liefling
• skat
• skatlam
• skattie

Vertaling:
Engels: darling, sweetheart, dearest
Nederlands: schat, geliefde, lieverd, lieve, schatje, liefje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vraat
Volgende onderwerp: besem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 11:32:52 MGT 2024