Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beloning
beloning [boodskap #127686] Ma, 09 September 2019 06:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beloning
Afbreking: be•lo•ning


Selfstandige naamwoord: beloning
Meervoud: belonings
Verkleinwoord: beloninkie
Meervoud van verkleining: beloninkies

Betekenis:
• Vergoeding as aansporing om iets te doen of vir 'n daad verrig.

Gebruik:
• As beloning het die soet kind 'n sterretjie ontvang.
• Mens behoort goed te doen sonder om beloning daarvoor te verwag.
• Die laaste fase van 'n projek: gee beloning aan diegene wat niks daarmee te make het nie.

Verwant:
• beloon

Vertaling:
Engels: reward, recompence
Nederlands: beloning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beleefd
Volgende onderwerp: belofte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:48:25 MGT 2024