Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doeblering
doeblering [boodskap #127682] So, 08 September 2019 15:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doeblering
Afbreking: doe•ble•ring


Selfstandige naamwoord: doeblering
Meervoud: doeblerings

Betekenis:
• Verdubbeling of duplisering, soos by toneelspel, waar 'n enkele speler meer as een rol vertolk (rolverdubbeling).

Gebruik:
• Opvoerings in groot teaters met reuse-rolbesetting is duur, daarom word doeblering en net die allernoodsaaklikste meubelstukke en voorwerpe gebruik.

Verwant:
• doebleer
• doebleerder

Vertaling:
Engels: doubling
Nederlands: rolverdubbeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spilpunt
Volgende onderwerp: doebleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:31:37 MGT 2024