Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vierkantswortel
vierkantswortel [boodskap #127661] Sa, 07 September 2019 07:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die skuinssy van 'n reghoekige en gelykbenige driehoek met reghoekige sye van 1 is √2 lank.
Die skuinssy van 'n reghoekige en gelykbenige driehoek met reghoekige sye van 1 is √2 lank.
vierkantswortel
Afbreking: vier•kants•wor•tel
Samestelling: vierkant + -s- + wortel


Selfstandige naamwoord: vierkantswortel
Meervoud: vierkantswortels
Verkleinwoord: vierkantsworteltjie
Meervoud van verkleining: vierkantsworteltjies

Betekenis:
• (wiskunde) 'n Getal wat met homself vermenigvuldig die gegewe getal oplewer.

Gebruik:
• Die vierkantswortel van 144 is twaalf (12x12=144).

Antoniem:
• kwadraat

Vertaling:
Engels: square root
Nederlands: vierkantswortel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaverneus
Volgende onderwerp: kwadraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:48:23 MGT 2024