Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaverne
kaverne [boodskap #127659] Sa, 07 September 2019 06:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
X-straalfoto van 'n kaverne in 'n pasiënt se long.
X-straalfoto van 'n kaverne in 'n pasiënt se long.
kaverne
Afbreking: ka•ver•ne


Selfstandige naamwoord: kaverne
Meervoud: kavernes

Betekenis:
• (ongewoon) 'n Holte; grot; gat.

Gebruik:
• 'n Groot kaverne word vir die ondergrondse kragstasie uitgegrawe.
• Tuberkulose lei tot die vertering van weefsel wat kavernes in die longe laat.

Afgelei:
• kaverneus

Vertaling:
Engels: cavern
Latyn: caverna

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: begrip
Volgende onderwerp: kaverneus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:28:01 MGT 2024