Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » begeerte
begeerte [boodskap #127657] Vr, 06 September 2019 17:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Begeerte (hebsug) word as een van die hoofsondes uitgebeeld.
Begeerte (hebsug) word as een van die hoofsondes uitgebeeld.
begeerte
Afbreking: begeerte


Selfstandige naamwoord: begeerte
Meervoud: begeertes
Verkleinwoord: begeertetjie
Meervoud van verkleining: begeertetjies

Betekenis:
• Sterk wens of verlange na iets.

Gebruik:
• Sy het 'n begeerte om die berg Kilimandjaro uit te klim.

Verwant:
• (heb)sug
• (wel)lus
• wens
• sin

Vertaling:
Engels: desire, wish, want
Nederlands: begeerte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beduie
Volgende onderwerp: begrip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:59:22 MGT 2024