Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedags
bedags [boodskap #127647] Wo, 04 September 2019 07:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedags
Afbreking: be•dags


Bywoord: bedags

Betekenis:
• Gedurende die dag; tydens die ure wat die son op is.

Gebruik:
Bedags skyn die son en snags kan mens die maan sien.
• Gewoonlik word sekretarisvoëls in die oop grasvlaktes en savannes van sub-Sahara Afrika gevind, waar hulle bedags aktief op jag is na prooi.

Antoniem:
• snags

Verwant:
• dag

Vertaling:
Engels: by day, during the day
Nederlands: 's daags, overdag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beantwoord
Volgende onderwerp: bedank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:20:44 MGT 2024