Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mislukking
mislukking [boodskap #127643] Wo, 04 September 2019 05:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mislukking
Afbreking: mis•luk•king


Selfstandige naamwoord: mislukking
Meervoud: mislukkings, mislukkinge
Verkleinwoord: mislukkinkie
Meervoud van verkleining: mislukkinkies

Betekenis:
• Iets wat misluk het; 'n poging wat gefaal het; dit wat as gevolg van gebrek of defek nie goed afgeloop het nie.

Gebruik:
• Vrees vir mislukking of stres oor oënskynlike mislukking of werklike mislukking is nie ongewoon nie.
• Jy is meer as jou jongste mislukking.

Sinoniem:
• debakel
• nie-uitvoering

Antoniem:
• sukses

Vertaling:
Engels: failure
Nederlands: mislukking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: byewas
Volgende onderwerp: bank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:47:29 MGT 2024