Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » byewas
byewas [boodskap #127642] Di, 03 September 2019 19:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die boonste lagie byewas word van heuningkoeke geskraap om die heuning te ontbloot.
Die boonste lagie byewas word van heuningkoeke geskraap om die heuning te ontbloot.
byewas
Afbreking: bye•was
Samestelling: bye + was


Selfstandige naamwoord: byewas
Meervoud:

Betekenis:
• Vetterige stof wat bye vervaardig om heuningkoeke te bou.

Gebruik:
• Naas heuning is byewas die belangrike produk van 'n byeboerdery.

Vertaling:
Engels: beeswax
Nederlands: bijenwas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swygelaar
Volgende onderwerp: mislukking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:27:51 MGT 2024