Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swygelaar
swygelaar [boodskap #127641] Di, 03 September 2019 15:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swygelaar
Afbreking: swy•ge•laar


Selfstandige naamwoord: swygelaar
Meervoud: swygelaars
Verkleinwoord: swygelaartjie
Meervoud van verkleining: swygelaartjies

Betekenis:
• Iemand wat swyg. 'n Persoon wat nie uitpraat nie of 'n geheim bewaar.

Gebruik:
• Die swygelaar wil nie sy geheim verkap nie.

Sinoniem:
• swyger

Vertaling:
Engels: taciturn person, the silent
Nederlands: zwijger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reddingsboot
Volgende onderwerp: byewas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:27:15 MGT 2024