Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buideldier
buideldier [boodskap #127633] So, 01 September 2019 16:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kangeroe met 'n kleintjie in sy ma se buidel.
'n Kangeroe met 'n kleintjie in sy ma se buidel.
buideldier
Afbreking: bui•del•dier
Samestelling: buidel + dier


Selfstandige naamwoord: buideldier
Meervoud: buideldiere
Verkleinwoord: buideldiertjie
Meervoud van verkleining: buideldiertjies

Betekenis:
• Groep diere waarvan die wyfies 'n buidel het, waarin hul vroeggebore kleintjies in grootword.

Gebruik:
• 'n Buideldier se babatjies bly in hul ma se buidel en suig vir voeding aan 'n tepel vas.

Vertaling:
Engels: marsupial
Nederlands: buideldier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saai
Volgende onderwerp: strooihuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:44:49 MGT 2024