Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » relatief
relatief [boodskap #127622] Sa, 31 Augustus 2019 19:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
relatief
Afbreking: re•la•tief


Byvoeglike naamwoord: relatief
Attributief: relatiewe

Betekenis:
• In vergelyking met iets anders.

Gebruik:
• Teenoor gister is dit relatief warm vandag.

Sinoniem:
• betreklik

Antoniem:
• absoluut

Verwant:
• relatiwiteit
• relativisme

Vertaling:
Engels: relative
Nederlands: relatief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: orgasmiese
Volgende onderwerp: vuil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:19:37 MGT 2024