Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » baksteen
baksteen [boodskap #127615] Sa, 31 Augustus 2019 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Messelwerk met bakstene
Messelwerk met bakstene
baksteen
Afbreking: bak•steen
Samestelling: bak (ww.) + steen (s.nw.)


Selfstandige naamwoord: baksteen
Meervoud: bakstene
Verkleinwoord: baksteentjie
Meervoud van verkleining: baksteentjies

Betekenis:
• (boukunde) 'n Boumateriaal waarmee mens onder andere huise bou; reghoekige stuk klei wat hard gebak is.

Gebruik:
• Die en baksteen word bo-op die ander geplaas en met sement vasgemessel.

Spreekwoord:
• Hy swem soos 'n baksteen. [Hy kan nie swem nie.]

Afgelei:
• baksteenhuis
• baksteenmuur

Verwant:
• mamparra
• klinker

Vertaling:
Engels: bricks
Nederlands: baksteen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baklei
Volgende onderwerp: saamklontering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:14:30 MGT 2024