Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bagasie
bagasie [boodskap #127611] Vr, 30 Augustus 2019 16:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Bagasie
Bagasie
bagasie
Afbreking: ba•ga•sie


Selfstandige naamwoord: bagasie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Versameling koffers, tasse, trommels, ens. Alles wat mens saamneem as jy op reis gaan.
• (figuurlik) Dit wat mens gedurig met hom saamdra en ervaar; emosionele vrag.

Gebruik:
• Die reisiger kon sy bagasie in een koffer pas.
• Sy het baie emosionele bagasie.

Afgelei:
• bagasiebak
• bagasiewa
• handbagasie

Vertaling:
Engels: luggage, baggage
Nederlands: bagage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: larwe
Volgende onderwerp: bak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:28:05 MGT 2024