Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » larwe
larwe [boodskap #127610] Vr, 30 Augustus 2019 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die larwe van 'n muskiet.
Die larwe van 'n muskiet.
larwe
Afbreking: lar•we


Selfstandige naamwoord: larwe
Meervoud: larwes
Verkleinwoord: larwetjie
Meervoud van verkleining: larwetjies

Betekenis:
• Die jeugstadium van die meeste insekte en baie amfibieë wat gedaantewisseling ondergaan.

Gebruik:
• Uit die eiers kom 'n larwe sonder vlerke.

Hiponiem:
• maaier
• paddavissie
• ruspe

Afgelei:
• larwestadium
• larwetoestand

Vertaling:
Engels: larva, grub
Nederlands: larve

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodgaan
Volgende onderwerp: bagasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:17:07 MGT 2024