Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » babasussie
babasussie [boodskap #127605] Vr, 30 Augustus 2019 07:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
babasussie
Afbreking: ba•ba•sus•sie
Samestelling: baba + sussie


Selfstandige naamwoord: babasussie
Meervoud: babasussies
Verkleinwoord: babasussietjie
Meervoud van verkleining: babasussietjies

Betekenis:
• 'n Suster (sussie) wat nog 'n baba is.

Gebruik:
• Ek gaan 'n babasussie kry.

Antoniem:
• bababoetie

Vertaling:
Engels: baby sister

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baas
Volgende onderwerp: bababoetie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:28:07 MGT 2024