Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skinkbord
skinkbord [boodskap #127595] Do, 29 Augustus 2019 14:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skinkbord met teepot en koppies.
'n Skinkbord met teepot en koppies.
skinkbord
Afbreking: skink•bord
Samestelling: skink + bord


Selfstandige naamwoord: skinkbord
Meervoud: skinkborde
Verkleinwoord: skinkbordjie
Meervoud van verkleining: skinkbordjies

Betekenis:
• Plat blad waarop koppies, glase, kos, ens. gedra en bedien word.

Gebruik:
• Die kelner het die skinkbord laat val.

Vertaling:
Engels: tray, salver
Nederlands: dienblad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: atletiek
Volgende onderwerp: satyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:36:46 MGT 2024