Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dawer
dawer [boodskap #127589] Wo, 28 Augustus 2019 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dawer
Afbreking: da•wer


Werkwoord: dawer
Verlede tyd: het gedawer

Betekenis:
• Om onder groot lawaai voort te beweeg.
• Dreuning wat oor 'n gebied trek; swaar dowwe geluid maak.

Gebruik:
• Die swaar vragmotor dawer oor die spoorwegoorgang.
• "Ja nee," sug die man en sy stem dawer deur die nagstilte.

Sinoniem:
• bulder
• dreun

Antoniem:
• sluip

Verwant:
• dawerend
• dawerlag
• dawerstem

Vertaling:
Engels: to roar, rumble, thunder
Nederlands: daveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vel
Volgende onderwerp: terionimie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:13:54 MGT 2024