Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fel
fel [boodskap #127587] Di, 27 Augustus 2019 19:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fel
Afbreking: fel
Uitspraak: /fɛl/


Byvoeglike naamwoord: fel
Vergrotende trap: feller
Oortreffende trap: felste
Attributief: felle
Partitief: fels

Betekenis:
• Wat die sintuie sterk tref.

Gebruik:
• Die sonlig is fel.

Sinoniem:
• hewig
• skerp

Afgelei:
• felheid

Homofoon:
• vel (huid van mense of dier; omkap, "'n boom vel"; regterlik beslis, "'n vonnis vel")

Vertaling:
Engels: fierce, sharp, violent
Nederlands: fel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skatalogies
Volgende onderwerp: vel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:36:01 MGT 2024