Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skatalogies
skatalogies [boodskap #127586] Di, 27 Augustus 2019 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skatalogies
Afbreking: ska•ta•lo•gies


Byvoeglike naamwoord: skatalogies
Attributief: skatalogiese

Betekenis:
• Wat betrekking het op biologiese ekskrement (ontlasting, fesies of mis).

Gebruik:
• Die storie was te skatalogies om in die bundel opgeneem te word.
• Leon Schuster se flieks bevat skatalogiese tonele.

Verwant:
• skatalogie

Vertaling:
Engels: scatological
Nederlands: scatologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: braaf
Volgende onderwerp: fel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:35:15 MGT 2024