Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veelweter
veelweter [boodskap #127579] Ma, 26 Augustus 2019 20:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veelweter
Afbreking: veel•we•ter
Samestelling: veel (s.nw.) + weter (s.nw.)


Selfstandige naamwoord: veelweter
Meervoud: veelweters
Verkleinwoord: veelwetertjie
Meervoud van verkleining: veelwetertjies

Betekenis:
• Iemand wat baie van verskillende dinge weet; wyd belese persoon met alomvattende onderwysing of uitgebreide kennis; 'n lopende ensiklopedie.

Gebruik:
• Leonardo da Vinci was 'n Italiaanse wetenskaplike en 'n veelweter

Sinoniem:
• geleerde
• geletterde
• weetal
• erudiet
• polihistor

Antoniem:
• leek

Vertaling:
Engels: polymath, polyhistor, polyhistorian
Latyn: homo universalis
Nederlands: veelweter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opblaas
Volgende onderwerp: kombuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:05:48 MGT 2024