Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opblaas
opblaas [boodskap #127578] Ma, 26 Augustus 2019 20:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ballon word opgeblaas.
'n Ballon word opgeblaas.
opblaas
Afbreking: op•blaas
Samestelling: op + blaas


Werkwoord: blaas op, opblaas
Verlede tyd: het opgeblaas

Betekenis:
• Laat ontplof.
• 'n Gas in 'n uitsetbare ruimte pomp.
• 'n Gebeurtenis op oordrewe manier beskryf.

Gebruik:
• Hulle wou die brug opblaas.
• Hy moes al die ballonne opblaas.
• Sy het die storie uit proporsie opgeblaas.

Sinoniem:
• detoneer
• oppomp
• oordryf

Antoniem:
• afblaas

Afgelei:
• opblaasbaar
• opblaasboot
• opblaasmatras
• opblaaspop

Vertaling:
Engels: to blow up, blast; to puff up, inflate; to exaggerate
Nederlands: opblazen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korrodeer
Volgende onderwerp: veelweter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:22:50 MGT 2024