Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korrodeer
korrodeer [boodskap #127577] Ma, 26 Augustus 2019 19:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
korrodeer
Afbreking: kor•ro•deer


Werkwoord: korrodeer
Verlede tyd: het gekorrodeer

Betekenis:
• Korrosiewe werking; om bietjie vir bietjie in te byt en weg te vreet.

Gebruik:
• Die yster sal aanhou om te korrodeer, selfs al is daar 'n dik laag roes wat dit bedek.

Sinoniem:
• verweer
• wegvreet
• invreet
• inbyt
• verroes

Verwant:
• korrosie

Vertaling:
Engels: to corrode
Nederlands: corroderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naaldekoker
Volgende onderwerp: opblaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:20:07 MGT 2024