Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anderkant
anderkant [boodskap #127575] Ma, 26 Augustus 2019 07:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anderkant
Afbreking: an•der•kant
Samestelling: ander + kant


Selfstandige naamwoord: anderkant
Meervoud: anderkante

Betekenis:
• Nie hierdie kant nie, aan die oorkant.

Gebruik:
• Die gras is groener aan die anderkant.

Spreekwoord:
• Anderkant die graf. [Na die dood.]

Antoniem:
• duskant

Vertaling:
Engels: across, beyond, opposite, other side
Nederlands: overheen

Nota:
• Die woord "anderkant" kan as adjektief, voorsetsel of naamwoord gebruik word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: allerhande
Volgende onderwerp: naaldekoker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:30:50 MGT 2024