Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allerhande
allerhande [boodskap #127574] Ma, 26 Augustus 2019 06:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allerhande
Afbreking: al•ler•han•de


Onbepaald voornaamwoord: allerhande

Betekenis:
• Van alle soorte.

Gebruik:
• Ons het allerhande diere gesien.
• Sy praat oor allerhande interessante onderwerpe.

Sinoniem:
• allerlei

Vertaling:
Engels: of all sorts, sundry
Nederlands: allerhande

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: allergies
Volgende onderwerp: anderkant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:22:09 MGT 2024