Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allergies
allergies [boodskap #127573] Ma, 26 Augustus 2019 06:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allergies
Afbreking: al•ler•gies


Byvoeglike naamwoord: allergies
Vergrotende trap: allergieser
Oortreffende trap: allergiesste
Attributief: allergiese

Betekenis:
• (medies) 'n Oorgevoelige reaksie op 'n liggaamsvreemde stof; reaksie van die immuunstelsel wat mens siek maak.
• (figuurlik) Afkerig wees.

Gebruik:
• Sy is allergies vir bysteke en swel op daarvan.
• Hy is allergies vir werk.

Verwant:
• allergie
• allergeen

Vertaling:
Engels: allergic
Nederlands: allergisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alfabeties
Volgende onderwerp: allerhande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:34:52 MGT 2024