Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alfabeties
alfabeties [boodskap #127572] Ma, 26 Augustus 2019 05:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alfabeties
Afbreking: al•fa•be•ties
Uitspraak: /ɑɫfɑˈbiə̯tis/, /ɑɫfəˈbiə̯tis/


Byvoeglike naamwoord: alfabeties
Attributief: alfabetiese

Betekenis:
• Volgens die alfabet gerangskik; van A tot Z georden.

Gebruik:
• Die verslae is alfabeties geliasseer.

Vertaling:
Engels: alphabetic, alphabetical, alphabetically, abecedarian
Nederlands: alfabetisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alfabet
Volgende onderwerp: allergies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:54:36 MGT 2024