Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alfabet
alfabet [boodskap #127571] So, 25 Augustus 2019 20:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Braille-alfabet.
Die Braille-alfabet.
alfabet
Afbreking: al•fa•bet
Uitspraak: /ɑɫfɑˈbet/, /ˈɑɫfɑbet/, /ɑɫfəˈbet/, /ˈɑɫfəbet/


Selfstandige naamwoord: alfabet
Meervoud: alfabette
Verkleinwoord: alfabetjie
Meervoud van verkleining: alfabetjies

Betekenis:
• Die reeks simbole wat die letters van 'n taal vorm.

Gebruik:
• Die latynse alfabet bestaan uit 26 letters, van A tot Z.

Sinoniem:
• ABC

Afgelei:
• alfabeties
• alfabetiseer
• alfabetisering
• analfabeet

Vertaling:
Engels: alphabet
Nederlands: alfabet, abc
Xhosa: ialfabethi
Zoeloe: ialfabhethi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: albaster
Volgende onderwerp: alfabeties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:03:30 MGT 2024