Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ai
ai [boodskap #127565] So, 25 Augustus 2019 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ai
Afbreking: ai


Tussenwerpsel: ai

Betekenis:
• Uitroep van geluk of plesier.
• Uitroep van teleurstelling of misnoeë.

Gebruik:
Ai, maar die lewe is lekker!
Ai! Dit is 'n groot gemors!

Sinoniem:
• a
• aai
• aag

Vertaling:
Engels: ah!, o(h)!; ow!, ouch!
Nederlands: ai


Selfstandige naamwoord: ai
Meervoud: ais
Verkleinwoord: aijie
Meervoud van verkleining: aijies

Betekenis:
• Die drievingerige luiaard, 'n soogdier van die Suid-Amerikaanse reënwoude, Bradypus tridactylus.

Gebruik:
• Ons het 'n ai in die dieretuin gesien.

Vertaling:
Engels: pale-throated sloth
Nederlands: ai

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agterna
Volgende onderwerp: aktief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:00:35 MGT 2024