Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtergrond
agtergrond [boodskap #127561] So, 25 Augustus 2019 13:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agtergrond
Afbreking: ag•ter•grond
Samestelling: agter + grond


Selfstandige naamwoord: agtergrond
Meervoud: agtergronde
Verkleinwoord: agtergrondjie
Meervoud van verkleining: agtergrondjies

Betekenis:
• Dit wat agter die voorgrond is; deel van 'n foto of skildery wat ver agter lê.
• Gebeurtenisse wat 'n mens se omstandighede beïnvloed of bepaal.

Gebruik:
• Mens kan tafelberg op die agtergrond sien.
• Sy kommunistiese agtergrond tel teen hom.

Spreekwoord:
• Hou jou op die agtergrond. [Jou eenkant hou om nie aandag te trek nie.]

Antoniem:
• voorgrond

Afgelei:
• agtergrondfeit
• agtergrondinligting
• agtergrondleeswerk
• agtergrondstudie
• agtergrondkleur
• agtergrondmusiek
• agtergrondgeruis

Verwant:
• middelgrond

Vertaling:
Engels: background
Nederlands: achtergrond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afspraak
Volgende onderwerp: seraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:22:30 MGT 2024