Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afspraak
afspraak [boodskap #127560] So, 25 Augustus 2019 13:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afspraak
Afbreking: af•spraak


Selfstandige naamwoord: afspraak
Meervoud: afsprake
Verkleinwoord: afsprakie
Meervoud van verkleining: afsprakies

Betekenis:
• Gereelde ontmoeting. 'n Reëling om op 'n bepaalde tyd en plek te ontmoet.
• 'n Mondelingse ooreenkoms.

Gebruik:
• Ek het vir jou 'n afspraak by die dokter gemaak.
• Maar dis mos nie volgens ons afspraak nie.

Verwant:
• afspraakboek
• afspraakplek
• afspraaktyd

Vertaling:
Engels: appointment, date; arrangement, agreement, understanding
Nederlands: afspraak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afrigter
Volgende onderwerp: agtergrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:00:41 MGT 2024