Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afrigter
afrigter [boodskap #127559] So, 25 Augustus 2019 10:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afrigter
Afbreking: af•rig•ter


Selfstandige naamwoord: afrigter
Meervoud: afrigters
Verkleinwoord: afrigtertjie
Meervoud van verkleining: afrigtertjies

Betekenis:
• Iemand wat mense of diere begelei om hul prestasie te verbeter.

Gebruik:
• Ná die tweede wedstryd is die afrigter in die pad gesteek.
• In 2004 is Du Randt deur die nuwe afrigter Jake White vir die Springbokke gekies.

Sinoniem:
• breier
• drilbaas
• drilmeester
• instrukteur

Verwant:
• afrig
• afrigting

Vertaling:
Engels: coach, trainer
Nederlands: trainer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aflei
Volgende onderwerp: afspraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:36:43 MGT 2024