Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » advertensie
advertensie [boodskap #127555] So, 25 Augustus 2019 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
advertensie
Afbreking: ad•ver•ten•sie


Selfstandige naamwoord: advertensie
Meervoud: advertensies
Verkleinwoord: advertensietjie
Meervoud van verkleining: advertensietjies

Betekenis:
• Aankondiging wat poog om mense te oorreed om iets te koop, dikwels oor radio, TV, of gedrukte media versprei.

Gebruik:
• Die reklamebeheerraad het die onsensitiewe advertensie verban.

Sinoniem:
• reklame

Afgelei:
• advertensiebord

Verwant:
• adverteer
• adverteerder

Afkorting:
• advt.

Vertaling:
Engels: advertisement
Nederlands: advertentie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: adverteerder
Volgende onderwerp: af
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:14:13 MGT 2024