Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bakker
bakker [boodskap #127472] Do, 15 Augustus 2019 20:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bakker.
'n Bakker.
bakker
Afbreking: bak•ker


Selfstandige naamwoord: bakker
Meervoud: bakkers
Verkleinwoord: bakkertjie
Meervoud van verkleining: bakkertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat brode, terte en ander deegware bak en verkoop.

Gebruik:
• 'n Bakker moet vroeg opstaan om soggens vars brood te bak.
• Die skinker se lewe is gespaar, maar die bakker was nie so gelukkig nie.

Antoniem:
• bakster (vroulik)

Verwant:
• bakkery
• bakkersbrood
• bakkerswinkel

Vertaling:
Engels: baker
Nederlands: bakker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afval
Volgende onderwerp: donkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:27:42 MGT 2024