Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maanskyn
maanskyn [boodskap #127467] Wo, 14 Augustus 2019 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Maanskyn
Maanskyn
maanskyn
Afbreking: maan•skyn
Samestelling: maan + skyn


Selfstandige naamwoord: maanskyn
Meervoud:

Betekenis:
• (astronomie) Die sonlig wat van die maan se oppervlakte na die aarde reflekteer; maanlig.

Gebruik:
• Die verkenners het die Britse troepe gou in die maanskyn gewaar.

Spreekwoord:
• Dis alles maanskyn en rose. [Alles is voorspoedig en goed.]
• Dis nie alles rosegeur en maanskyn nie. [Dis nie net geluk en plesier nie.]

Antoniem:
• sonskyn

Vertaling:
Engels: moonshine, moonlight, light from the moon
Nederlands: maneschijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kollineêr
Volgende onderwerp: aitsa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:44:02 MGT 2024