Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prehistories
prehistories [boodskap #127464] Wo, 14 Augustus 2019 16:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18809
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prehistories
Afbreking: pre•his•to•ries


Byvoeglike naamwoord: prehistories
Attributief: prehistoriese

Betekenis:
• (geskiedenis) Tydperk voor die bestaan van geskrewe dokumente; voordat geskiedenis opgeteken is.

Gebruik:
• Dinosourusse en grotmense is prehistories.
• Die grootste konsentrasie prehistoriese rotstekeninge in die wêreld word in Suider-Afrika aangetref.

Sinoniem:
• voorhistories

Antoniem:
• histories
• geskiedkundig

Vertaling:
Engels: prehistoric
Nederlands: prehistorisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aantrek
Volgende onderwerp: saamlynig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 18:50:34 MGT 2024