Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Delwer" deur E.W.S. HAMOND
"Delwer" deur E.W.S. HAMOND [boodskap #12745] Vr, 20 Februarie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
DELWER
E.W.S. Hamond

My pa was 'n delwer
in die klipgramadoelas
op soek na die blouwitsteen.

Ek is sy seun,
soekend na my geluk,
en uit die woordwoesteny
uit my kleim gelig,
blink jy, my ongeslypte
klip-gedig.
Vorige onderwerp: "Die Toring van Babel" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: "Die Lang Pad" deur ANNE MARIE CONRADIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:36:11 MGT 2024