Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hieroor
hieroor [boodskap #127412] Sa, 10 Augustus 2019 09:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hieroor
Afbreking: hier•oor
Samestelling: hier + oor


Voornaamwoord: hieroor

Betekenis:
• Oor dit; oor hierdie.

Gebruik:
Hieroor is daar al baie geskryf.
• In die toekoms sal mense waarskynlik anders hieroor dink.
• Daar is nog 'n vers hieroor te spreek.

Antoniem:
• daaroor

Vertaling:
Engels: about this, over this
Nederlands: hierover

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemors
Volgende onderwerp: skaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:28:09 MGT 2024