Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alweer
alweer [boodskap #127409] Sa, 10 Augustus 2019 08:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alweer
Afbreking: al•weer
Samestelling: al + weer


Bywoord: alweer

Betekenis:
• Weer 'n keer; nog 'n keer.

Gebruik:
• Baklei julle alweer?
• Die tyd vlieg; dit is alweer Augustus.

Sinoniem:
• opnuut
• nogmaals

Vertaling:
Engels: again, once more
Nederlands: alweer

Nota:
• Kan ook los geskryf word as "al weer".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strand
Volgende onderwerp: koue
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:31:15 MGT 2024