Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sop
sop [boodskap #127402] Vr, 09 Augustus 2019 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bord lensiesop.
'n Bord lensiesop.
sop
Afbreking: sop


Selfstandige naamwoord: sop
Meervoud: soppe
Verkleinwoord: soppie
Meervoud van verkleining: soppies

Betekenis:
• (voeding) Dik vloeibare gereg van opgekoopte groenes en/of vleis.

Gebruik:
• Ons een vanaand sop en brood.

Spreekwoord:
• Hy is in die sop. [Hy is in die moeilikheid.]
• Met 'n vurk sop eet. [Die onmoontlike probeer doen.]
• Iemand in sy eie sop laat gaarkook. [Iemand sy eie gang in 'n verkeerde rigting laat gaan.]

Wisselvorm:
• soep

Hiponiem:
• ertjiesop
• groentesop
• lensiesop
• vissop

Vertaling:
Engels: soup, broth
Nederlands: soep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: direk
Volgende onderwerp: stert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:46:31 MGT 2024