Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nodige
nodige [boodskap #127399] Vr, 09 Augustus 2019 15:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nodige
Afbreking: no•di•ge


Byvoeglike naamwoord: nodig
Vergrotende trap: nodiger
Oortreffende trap: nodigste
Attributief: nodige
Intensief: broodnodig, hoognodig

Betekenis:
• Attributiewe vorm van nodig. Waaraan 'n behoefte is; waarsonder jy nie kan klaarkom nie.

Gebruik:
• Het jy die nodige dokumente?

Vertaling:
Engels: necessary, needed
Nederlands: nodige


Selfstandige naamwoord: nodige
Meervoud:

Betekenis:
• Wat noodsaaklik is.

Gebruik:
• Het jy die nodige by jou?

Vertaling:
Engels: essential, necessities
Nederlands: nodige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taamlik
Volgende onderwerp: stukkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:08:14 MGT 2024