Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taamlik
taamlik [boodskap #127398] Vr, 09 Augustus 2019 15:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taamlik
Afbreking: taam•lik


Byvoeglike naamwoord: taamlik
Attributief: taamlike

Betekenis:
• In relatief groot mate.

Gebruik:
• Hy is al taamlik bejaard.
• Die rooijakkals het taamlike groot, gepunte ore.

Sinoniem:
• nogal
• redelik
• behoorlik

Vertaling:
Engels: rather, fair, passable
Nederlands: tamelijk


Bywoord: taamlik

Betekenis:
• Redelik groot of baie.

Gebruik:
• Daar is taamlik min kos oor.

Vertaling:
Engels: rather, fairly, passably, tolerably
Nederlands: tamelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meen
Volgende onderwerp: nodige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:51:32 MGT 2024