Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meen
meen [boodskap #127397] Vr, 09 Augustus 2019 11:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meen
Afbreking: meen


Werkwoord: meen
Verlede tyd: het gemeen
Teenwoordige deelwoord: menende

Betekenis:
• Van mening wees; die bedoeling huldig.

Gebruik:
• Hoe meen meneer dan nou?
• Want as iemand meen dat hy iets is, terwyl hy niks is nie, mislei hy homself. [Galasiërs 6:3]

Sinoniem:
• bedoel
• reken
• dink
• voel

Vertaling:
Engels: to mean, intend, suppose
Nederlands: menen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diegene
Volgende onderwerp: taamlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:27:20 MGT 2024