Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diegene
diegene [boodskap #127396] Vr, 09 Augustus 2019 06:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diegene
Afbreking: die•ge•ne


Aanwysend voornaamwoord: diegene

Betekenis:
• (deftig) Die persone/ mense.

Gebruik:
Diegene wat dit tot hier gemaak het is uiters talentvol.
• En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek. [Genesis 12:3]

Vertaling:
Engels: those
Nederlands: diegene

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alternatief
Volgende onderwerp: meen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:38:52 MGT 2024