Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wederhelf
wederhelf [boodskap #127394] Do, 08 Augustus 2019 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wederhelf
Afbreking: we•der•helf


Selfstandige naamwoord: wederhelf, wederhelfte
Meervoud: wederhelftes
Verkleinwoord: wederhelfie
Meervoud van verkleining: wederhelfies

Betekenis:
• Eggenoot of eggenote.

Gebruik:
• Al is jy hoe lief vir jou wederhelf, is daar maar altyd konflik in 'n huwelik.

Sinoniem:
• ega
• gade
• gemaal
• huweliksmaat
• huweliksgenoot

Vertaling:
Engels: better half, significant other, spouse, partner
Nederlands: wederhelft, betere helft

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soutpan
Volgende onderwerp: alternatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:36:49 MGT 2024