Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soutpan
soutpan [boodskap #127393] Do, 08 Augustus 2019 15:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Soutpan.
'n Soutpan.
soutpan
Afbreking: sout•pan
Samestelling: sout + pan


Selfstandige naamwoord: soutpan
Meervoud: soutpanne
Verkleinwoord: soutpannetjie
Meervoud van verkleining: soutpannetjies

Betekenis:
• Pan van see- of brakwater waaruit die sout deur verdamping geoes word.
• Uitgedroogde bedding van 'n meer of seearm wat met sout bedek is.

Gebruik:
• As die soutpan droog is, word die sout met 'n stootskraper opgehoop voordat dit weggery word.

Sinoniem:
• soutmyn
• soutwerk

Vertaling:
Engels: salt pan, salt evaporation pond
Nederlands: zoutpan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wederkerig
Volgende onderwerp: wederhelf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:30:18 MGT 2024